David Hyde Pierce

David Hyde Pierce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Pierce
Geboorte 3 April 1959 (1959-04-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Hyde Pierce (gebore 3 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bug's Life (1998), Wet Hot American Summer (2001), en Down with Love (2003), en in die televisiereeks Frasier (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search